Cliff View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Kliphoogte Farm 197, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
- Vanaf R1 160 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cliff View is 'n houthuis in Swellendam. Hierdie troeteldiervriendelike verblyf bied 'n rustige wegbreek met skilderagtige uitsigte en is net 10 km vanaf Swellendam.
Hierdie houthuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die houthuis lei na die houtdek met sitplek, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig op die berge.
Gaste kan voetslaan, fietsry en voëlkyk. Die verblyf is naby Montagu en Robertson wat bekend is vir wyn en sitrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amiel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R60, Kliphoogte Farm 197, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
- Gaste dink Cliff View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Kliphoogte Farm 197, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang