Successfully reported

Cliffside Serenity

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Ntombizakuthi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very peaceful and safe to stay in. It was very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cliffside Serenity
We are so glad that you all had such a lovely stay at our place. Come visit us again soon! All the best, The Brits family.

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Eenheid volledig toegerus. Baie mooi uitsig oor die see. Baie vriendelik, tog professioneel ontvang. Die eenheid is baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cliffside Serenity
Baie dankie Louis vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle by ons te kon hê. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Susan, Frans & Sandra

Alec J
1 nag
5.0
Mei 2024

Net wat ons nodig gehad het. Ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cliffside Serenity
Dit was so aangenaam om jou te huisves, Alec Jeppe! Kom kuier gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Cliffside Serenity
Baie dankie, ons is bly julle het lekker gebly!

Renee S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Stay was perfect for overnight. Bathroom needs an upgrade - otherwise everything was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Susan
Cliffside Serenity
Dankie, ons wens julle alles van die beste toe.

Adriaan V
Kort verblyf
4.4
Nov 2024

Stil en rustig, net wat mens nodig het om te recharge en uit te rus. Ek het baie lekker gebly, ek het die stilte baie geniet en waardeer, want dis hoekom ek die plek gekies het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Cliffside Serenity
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Cecil Shepherd Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc750bd00325c5acf16fb6e460ff63c8ead18b59e1557c55083713aee857d4a0b9e4fb0400620c4feb05b143aa1d966b8e7af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 51 Cecil Shepherd Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.192065293059 22.138064645998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang