Successfully reported
+11

Clifton Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Honey Suckle, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clifton Home is 'n bekoorlike vakansiehuis in Veld En Vlei, Richardsbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang. Die huis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n leefarea, kombuis en 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 67 Honey Suckle, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clifton Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Honey Suckle, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccccdbae6f5fc79b29022f87d2eb3877b702388a682fb387d17c7f840cabb53661afbf0f95ea12b1e51193c7ffaacf39fa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 67 Honey Suckle Veld En Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.739596043182 32.06772827057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang