Successfully reported

Clifton Plaas Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Esme G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastiese plek met pragtige uitsigte, perfek vir 'n gesellige naweek weg. Die plekkie is tussen die berge met die mooiste uitsig. Daar is donkies, beeste en hoenders. Dit is plaas, vars lug, en die enigste geraas is die diere rondom jou. Die plek is wonderlik ingerig met alles wat jy moontlik so kon benodig en meer. Daar is 'n kaggel vir die koel aande en die buite braai-area is 'n perfekte plek vir 'n gesellige braai met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danette M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Well equipped, well situated, well priced. We loved our stay! Clifton Farmhouse is perfectly situated to explore Clarens and its surrounds. The house is very spacious and extremely well-equipped. With everything from a dishwasher to a washing machine and an air fryer, it is perfect for a longer stay. The wood-burning stove kept us very cosy at night while we spent hours during the day taking in the mountain views from the sunny porch. I highly recommend Clifton Farmhouse for your next visit to the beautiful Eastern Free State.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Was 'n heerlike ontspannende verblyf. Heerlik gebly. Met 'n swaar hart daar weg gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Baie dankie vir so 'n heerlike stil naweek. Sal beslis enige tyd iemand aanbeveel. Dit is beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

We enjoyed our stay. Lovely house with everything you need. Lovely farmhouse with everything you need. Loved the fireplace warming up the house and getting firewood as well. The games and toys for the kids were so nice. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Wonderful, peaceful location and comfortable accommodation. Wonderful peaceful location. Very comfortable accommodation and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie goeie ontvangs gehad en goed toegerus. Plek is baie goed uitgerus met alles wat mens nodig het. Baie goeie en mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Fantastiese uitsig, rustigheid, plaasatmosfeer (ter verwagting). Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie lekker. Dit was baie, baie lekker gewees. Die donkies was bietjie lawaaierig in die nag en daar was êrens bietjie laat gekuier die Sondag-aand wat ons bietjie wakker gehou het, maar behalwe vir dit was alles wonderlik. Baie mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcel
Clifton Plaas Huis
Dankie dat julle by ons gebly het. Ek is regtig jammer oor ons donkies wat julle gepla het in die nag. Hoop volgende keer as julle kom, kan ons verbeter op julle ervaring.

Simon N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Great, relaxing, clean. Great accommodation, quiet and relaxing. Perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ef4acff6b563f46e4d1c9326a6d6b09a1b350018d71a803dbe6f6cf941f7ea1b8b5df25f3088b42bd3f36e23e272ba7313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 Off the R711 Clifton Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.553200219791 28.425714612433
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang