Successfully reported
+24

Clifton Plaas Huis

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 28 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clifton Plaas Huis bied selfsorgverblyf vir 4 mense op 'n werkende plaas, 6 km vanaf Clarens.

Die knus huis geniet lieflike uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en gasoond, 'n yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het vir die koue winter. nagte.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met braaigeriewe en het 'n lieflike uitsig oor die omgewing en berge. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste.

Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en gaste kan ook 'n bietjie voëlkyk of net op die stoep ontspan.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Esme G
Saam met vriende
5.0
Fantastiese plek met pragtige uitsigte, perfek vir 'n gesellige naweek weg. Die plekkie is tussen die berge met die mooiste uitsig. Daar is donkies, b...
Sien meer
Sep 2025
Danette M
5.0
Well equipped, well situated, well priced. We loved our stay! Clifton Farmhouse is perfectly situated to explore Clarens and its surrou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Retha B
Saam met vriende
5.0
Was 'n heerlike ontspannende verblyf. Heerlik gebly. Met 'n swaar hart daar weg gery.
Aug 2025
Hanli D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Baie dankie vir so 'n heerlike stil naweek. Sal beslis enige tyd iemand aanbeveel. Dit is beslis die moeite werd.
Jul 2025
Nicola C
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay. Lovely house with everything you need. Lovely farmhouse with everything you need. Loved the fireplace warming up t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clifton Plaas Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ef4acff6b563f46e4d1c9326a6d6b09a1b350018d71a803dbe6f6cf941f7ea1b8b5df25f3088b42bd3f36e23e272ba7313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 Off the R711 Clifton Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.553200219791 28.425714612433
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang