Successfully reported

Clivia Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ernest M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Accommodative. It was perfect for the whole family and kids; we enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gerieflik, ontspanne met alles wat jy nodig het. Hartlike ontvangs, alles was voorberei en die tuine was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecily S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Comfortable stay, value for money. Would recommend. Spacious, clean, beautiful surroundings, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie, Elna. Was heerlik om julle te ontmoet!

Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Quaint & peaceful. It was a pleasant retreat. Would return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was uit die boonste rakke. Beveel hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende ligging in 'n pragtige tuin! Ons is baie mooi verwelkom en Onia het moeite gedoen om vir seker te maak ons is gemaklik. Braam het ook goeie raad gegee oor waar ons lekker kan fietsry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie! Ons is dankbaar dit was 'n positiewe ervaring! Alles wat mooi is vir julle!

Werner K
1 nag
5.0
Jan 2025

Uistekende ervaring. Uitstekende ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie. Net mooi wense vir julle!

Wim C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Het 'n troue in die omgewing gehad en was perfek vir 'n oornag. Baie rustige plek en aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Baie mooi tuin. Baie maklike toegang en mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
1 nag
4.4
Jul 2025

Great considering. The place is very nice and neat. Rooms are quite cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Onia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Glencoe, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANhqmoezuQilvSlTx2pereTxCEmMVAKlXHswyPXW9XSGzqNsEEM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Farm Glencoe Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.37188275434 30.888624787331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang