Successfully reported
+17

Clivia Guest Room

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32B Taunton Rd, Wembley, Pietermarirzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clivia Guest Room is in Wembley, Pietermaritzburg geleë en is perfek vir 'n oornagverblyf.

Dié selfsorgkamer het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat geskik is vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV in die kamer.

Die gaste het 'n aparte ingang en veilige onderdakparkeerplek. Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe soos restaurante en winkels en het maklike toegang tot die N3.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hans & Allezeth R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. Was verras aangenaam.
Aug 2025
Adri R
Saam met lewensmaat
5.0
Soos my huis en familie. Kan vir seker aanbeveel. Dit is soos 'n huis weg van jou huis.
Jun 2025
Von Burick P
Besigheidsreis
5.0
Great value and service. I would like to express my sincere appreciation for the exceptional service and warm hospitality extended duri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cecile D
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Clivia Guest Room is regtig 'n oulike plek, ons het lekker gebly en het alles gehad wat ons nodig het. Die snacks en koeldranke in die yskas ...
Sien meer
Mei 2025
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely recommendable 5 stars. Danie is the perfect host, he stayed up late to welcome us from JHB. Everything is clean and you feel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 32B Taunton Rd, Wembley, Pietermarirzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clivia Guest Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32B Taunton Rd, Wembley, Pietermarirzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181b4859a7df173f043671152eff0e26ce9dbf27466b49290943b673909b2f5b7825cadfcb55fb34b3905c6a70afa7a61016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 32B Taunton Rd Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.59582120242 30.358203076014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang