Successfully reported
+15

Clock Inn Akkommodasie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clock Inn Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in Parys, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Vaalrivier. Dit is binne maklike bereik van winkels, 'n gholflandgoed en die rivier.

Gaste kan kies tussen 4 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Hierdie eenslaapkamereenhede het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is storte in die badkamers. Die kombuisies is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die tuin. Elke eenheid het privaat braaigeriewe, aparte parkeerplek, gratis WiFi, boorgatwater en sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mariette G
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief weer 'n kuier daar. Baie aangename verblyf.
Aug 2025
Paul L
5.0
Lekker. Lekker gebly. Lekker spasie vir braai en kuier.
Jun 2025
Quintin K
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and fast service. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Parys verken. Baie lekker gebly, dit is so pragtig en gemaklik met genoeg spasie en ruimte. Baie modern.
Apr 2025
Danielina V
5.0
Rustig en baie skoon en netjies. Baie netjies en skoon en rustig. Sal weer daar bly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Clock Inn Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f19e533583d8e5a4d485ddbf7bea076ad7a767b1106e56167eee59945fdd3ee3f6583536b83514182655f26759b00959c87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 23A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895846 27.4599174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang