Successfully reported

Cloud @ 96

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mynhardt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Presies wat ek verwag het. Sal beslis weer daar oorslaap. Die verblyf is presies wat ek verwag het. Baie netjies en veilig. Alles was skoon en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Mynhardt, baie dankie vir jou goeie terugvoering, alle sterkte aan jou kant.

Vic M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pleasant. Clean, well maintained, conveniently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dear Vic, thanks so much. All the best!

Venetia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome plekkie om te oornag. Fantastiese lekker bly plek. Baie goed ingerig en is naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dear Venetia Dankie baie, mooi bly.

Irene & Phillip R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal Cloud @96 vir vriende aanbeveel. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dankie baie!

Domonic B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike geslaap. As ons vir 1 aand in Bloem moet oorbly, gebruik ons altyd Cloud@96. Dit is definitief ons gunsteling oornagverblyf. Ann is altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Baie baie dankie! Mooi bly.

Gary H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en mooi, basiese geriewe vir oornag. Ligging puik naby N1. Ja, heerlik snoesig ten spyte van - 4 grade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dankie baie! Dit was lekker koud.

Nicky N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Goeie verblyf. Sommer baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dankie baie!

Jenny V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker, skoon en gemaak. Baie nice plek. Baie vriendelik. Lekker baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Absoluut heerlik. Ons het baie lekker gebly en ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en tegemoetkomend. Elke middag/aand as ons terugkom, was ons eenheid netjies en skoon. Die eenheid was knus en klein, maar heeltemal voldoende vir ons behoeftes - net bad en slaap. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Amanda Dankie baie vir jou gawe woorde, dit word opreg waardeer. Hoop om jou gou weer te sien. Alle voorspoed vir julle gesin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Nerina Street, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang