Platteland in Pretoria
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Blesbuck Ridge Road, Irene, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Platteland in Pretoria is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Irene, Centurion. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis terwyl hulle oorbly.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie-area is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n gedeelde swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Blesbuck Ridge Road, Irene, Pretoria, 0157, Gauteng
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Blesbuck Ridge Road, Irene, Pretoria, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang