Clover Bay 11
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Clover Bay 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant St Michaels-on-Sea se hoofswemstrand.
Dié vakansiewoonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, en bied slaapplek aan maksimum 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapel- en enkelbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.
Die leefarea het 'n slaapbank vir 'n vyfde persoon en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, maar gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is egter nie 'n koppelpunt vir Explora-dekodeerders nie. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die see en die area.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het parkeerplek. Dit is naby Shelly Centre, restaurante en verskeie buitelug-doendinge in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clover Bay 11 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 1022 Marine Drive, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang