Clover Bay 7
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1022 Marine Drive, Clover Bay 7, St Micheals-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R840R756 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clover Bay 7 is 'n selfsorg-woonstel in 'n kompleks oorkant St. Michaels Beach in St. Michaels-on-Sea, in Margate.
Die woonstel met see-uitsigte is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 6 gaste (maksimum 4 volwassenes word toegelaat). Daar is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, en daar is 'n gastetoilet. Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV het en dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strand en omgewing. Die woonstel het 'n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv verkies, kan hulle hul eie dekodeerder saambring (geen Explora-dekodeerders nie).
Die kompleks het parkeerplek op die perseel en dit is 1 km vanaf Shelly Centre. Daar is verskeie restaurante en buitemuurse aktiwiteite in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1022 Marine Drive, Clover Bay 7, St Micheals-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clover Bay 7 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1022 Marine Drive, Clover Bay 7, St Micheals-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang