Successfully reported
+25

Club Cabana 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Drive, The Club Cabana Complex, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Club Cabana 12 is 'n sonnige selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in Ramsgate-suid, KwaZulu-Natal. Die woonstel is op die boonste verdieping en bied pragtige uitsigte vanaf die balkon en is naby talle winkels en restaurante.

Die woonstel is geskik vir 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand - en badhanddoeke gebruik.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea. Daar is 'n TV met DStv. Die balkon het 'n braai wat gaste kan benut.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad in die tuin, toegekende parkeerplek en 'n kuierarea. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Die strand is net 200 m ver en kan via die hoofhek na Big Tree-strand, Lagoon en Southbroom-strand bereik word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 380

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Marine Drive, The Club Cabana Complex, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Club Cabana 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Drive, The Club Cabana Complex, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34ceb55b05d5915e40252df3d1cb9ba780f8f7bee59a9b376dbf194cead1a70b5f7f5b1e7547cc4e300a76f86c60d840529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Marine Drive The Club Cabana Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.906529288523 30.333275034843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang