Club Mykonos 2C
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Bellamont Road, Club Mykonos 2C, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Club Mykonos 2C is 'n ruim, nuut gemeubileerde selfsorgwoonstel wat slaapplek vir 4 gaste in Umdloti bied.
Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea wat na 'n balkon lei. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het lugversorging. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging, en die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en toilet.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het lugversorging en maak oop na 'n balkon met 'n 180°-uitsig oor die see.
Let asseblief daarop dat die DStv-sein swak is, en DStv- en SABC-kanale kan nie gewaarborg word nie.
Gaste kan gebruik maak van die swembad en braaigeriewe, terwyl die kompleks ook muurbalbane en wasgoedgeriewe bied. Umdloti spog met 'n pragtige strand wat ideaal is vir swem, branderplankry, windsurf en dolfyn- of walviskyk. Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk by Mount Moreland Shallows, mikro-helikoptervlugte en gholf. Die eiendom is ongeveer 1 km vanaf restaurante, 'n Spar, Tops en 'n vulstasie geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22 Bellamont Road, Club Mykonos 2C, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Club Mykonos 2C het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Bellamont Road, Club Mykonos 2C, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang