Successfully reported
+31

Club Mykonos K420

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel wat aan die rustige oewer van die skilderagtige Langebaan-strandmeer geleë is. Geleë in die gesinsvriendelike strandoord Club Mykonos, is hierdie eiendom ideaal vir diegene wat op soek is na 'n opwindende of ontspanne seewegbreek.

Dié woonstel op die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers en is ideaal vir 4 volwassenes met 'n kind. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en sy en suite-badkamer het 'n stort. Albei kamers beskik oor 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. 'n Kinderslaapbank met linne word in die sitkamer voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die groot patio het privaat braaigeriewe en geniet direkte toegang tot 'n pasgemaakte speelarea en is ook naby die waterval-swembad. Gaste word gratis WiFi op die perseel aangebied.

Op die perseel bied Club Mykonos 'n verskeidenheid geriewe, insluitend restaurante, wasgoedgeriewe, 'n casino, 'n kinderklubhuis en 'n spa. Die oord bied ook verskeie bykomende aktiwiteite en ekstras, wat 'n bevredigende en aangename verblyf verseker.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Madelein G
Gesin met tieners
5.0
Lekker! Defnitief die geld werd. Huisie was skoon en netjies.
Aug 2025
Elsabe T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker tyd met kinders. Ons het baie lekker gekuier in Club Mykonos K420. Die eenheid is naby alles wat jy wil gebruik, veral met kinders. Die beddens...
Sien meer
Apr 2025
Josephine F
Saam met vriende
5.0
Sommer net lekker. Dit was elke sent werd om te gaan. Ons het dit so geniet dat ons beplan om weer te gaan. Die eenheid was skoon en het alle benodigd...
Sien meer
Mrt 2025
Randall J
Gesin met klein kinders
5.0
Die kuier was wonderlik. Die verblyf was baie lekker en die kaliva was netjies.
Jan 2025
Annelie A
Gesin met klein kinders
5.0
Great for family and friends. Staff are friendly and our time was relaxing. Will stay again in unit 420.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Club Mykonos K420 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f7b5c7be1399048da2f2ba705d746bf8c3ba8bb11b082e1fa40ccfd5cb3e96995f7855c3496386726a0fd90f31cf9eb3b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.049440664048 18.043046400683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang