Successfully reported

Clyde's on Dale Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik. Baie netjies, en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker en skoon. Baie lekker plekie en rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike kuier area. Kinders geniet die slide en swembad asook die jacuzzi. Fantasties! Netjies, groot en altyd 'n gemaklik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anleri Martha O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig en veilig. Dit was ons derde keer by Clyde's on Dale. Ons is elke keer meer as tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anleri Martha O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig en veilig. Die personeel is almal baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Alles is baie skoon en netjies met al die geriewe wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jhelien C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Bitter gerieflik. Ons het bitter lekker gebly. Gerieflik en die lapa deel het die ekstra buite lug spasie gegee. Sal vir seker weer daar bly, ons het in kamer 3 gewoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Die kamer is heerlik ruim en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is heerlik ruim en baie netjies. Die geriewe is ook besonders en kan handig wees vir langer besoeke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Kort bietjie werk in die meubelafdeling, maar oor die algemeen baie mooi plek. Die gastehuis is baie skoon en netjies, ons is baie vriendelik ontvang en dit is baie veilig. Dit was koud in die kamer met nie baie hitte nie, net 'n klein hietertjie. Die bed was nie van die beste gehalte nie, hulle kan regtig kyk na nuwe banke vir die sitkamertjie, daai banke is foos en sit nie baie gemaklik nie. Verder was dit 'n baie mooi en gesellige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marius G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Enjoyable. Very safe and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Very happy. Very beautiful place and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Clydesdale Road, Casseldale, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f5a89f32e43278d2fe421c59e35603e6b68a3edeac0560fd3c615ddaa00dddef1362b89036179bc7f88d96033877e602707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 116 Clydesdale Road Casseldale 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.270328070538 28.463117993848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang