Coacher's Courtyard
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Ryneveld Street, Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coacher's Courtyard bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Stellenbosch en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n TV en gratis WiFi.
Deur die sitkamerdeure is daar 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendontbyt terwyl jy die uitsigte bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Ryneveld Street, Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Coacher's Courtyard het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Ryneveld Street, Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang