Coastal Charm Plett
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Lundy Island Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coastal Charm Plett bied knus en bekoorlike verblyf in Plettenbergbaai, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gaste wat op soek is na rustigheid.
Die 2 kamers is ingerig met gemaklike beddens, en 'n gedeelde aparte badkamer is tussen die slaapkamers geleë, apart van die gasheer se huis.
Die patio beskik oor 'n etenstafel vir 4. Gaste het ook toegang tot 'n aparte boma en braai-area, perfek vir onthaal en aandete. Bykomende geriewe sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en mikrogolf in
Die Quick Spar is 'n kort entjie se stap in die pad af en bied gerieflike inkopie-opsies. Hierdie verblyf is ideaal vir 2 vriendelike paartjies of 'n klein gesin. Geleë in Lower Robberg, die gasheer se huis is naby Piesang Valley Road. Central Beach is ongeveer 1,8 kilometer weg, 'n stap wat gewoonlik ongeveer 20 minute neem. ,
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 16 Lundy Island Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Charm Plett het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Lundy Island Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang