Successfully reported
+22

Coastal Living 175

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church Street, Unit 175 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coastal Living 175 is in 'n veilige kompleks in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale woonstel vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste, 'n ontbyttoonbank met sitplek, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek, gemeenskaplike braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n tennisbaan, swembad en kinderpark vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 109 Church Street, Unit 175 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church Street, Unit 175 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cfac5fa35956bc1140d038748eff5ded2054a86e1e7776a4ecae6a643593f5fc7036b21f413ad9d753556d5b59f4d97e069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 109 Church Street Unit 175 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436703 19.216377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang