Successfully reported
+24

Coastal Living 193

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church Street, Unit 193, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coastal Living 193 is in 'n veilige kompleks in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale woonstel vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die woonstel op die tweede verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste, 'n ontbyttoonbank met sitplek, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek, gemeenskaplike braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n tennisbaan, swembad en kinderpark vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hope M
5.0
Lekker, mooi, rustig en ontspannend. Dit was wonderlik om daar te bly! Die gasvrou was behulpsaam en die plek het die mooiste uitsig. Ons sal vir seke...
Sien meer
Jan 2025
Neroesjke T
5.0
A hidden gem. We were visiting from JHB, making this the perfect unit for a tranquil stay. There is plenty to keep young and old busy. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rynier N
Gesin met tieners
5.0
Rusig, mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2024
Marthino M
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het dit baie geniet, op die patio te sit en die see dop te hou. Lekker naweek gehad by Coastal Living 193, netjiese plek met die mooiste views. Sa...
Sien meer
Jan 2025
Wilmien V
Gesin met tieners
4.4
Lekker bekostigbare verblyf! Baie lekker verblyf, waarde vir geld.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 109 Church Street, Unit 193, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Living 193 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Church Street, Unit 193, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4227cd227f614392476620e4a0d6bf523d80c7f8797683cbcd1e09c99ec0850c1ca4ad5932ea9557738f76eb6d9450833b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 109 Church Street Unit 193, Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436703 19.216377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang