Successfully reported
+31

Coastal Studio Empire Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road 96, Muizenberg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coastal Studio Empire Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou oorkant die strandfront in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie woonstel is die perfekte keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n sentrale ligging tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die knus sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met buitemeubels, 'n straat-uitsig en 'n gedeeltelike berg-uitsig. Daar is ook 24-uur-sekuriteit in die gebou, sowel as ondergrondse parkering. Hierdie eiendom is reg oorkant die straat van die strand en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Beach Road 96, Muizenberg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road 96, Muizenberg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea232fb143abc5ffa2127e2f912112eec2f8b5a345109f519b8edc136580c1163dfa45bb259d4052252ca2d9f71cc0182ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense Beach Road 96 Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1079968 18.4696134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang