Successfully reported
+26

Coastline Serenity Southern Star

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coastline Serenity word aangebied as 'n uitsonderlike toevlugsoord waar styl en luuksheid naatloos gekombineer word. Hierdie smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel spog met asemrowende, ononderbroke see-uitsigte en is geleë op 'n veilige en privaat eiendom in die rustige en gesogte kusdorp Kleinmond. Die eenheid word beskou as die ideale akkommodasie vir paartjies of enkelreisigers wat 'n romantiese wegbreek of 'n ontspannende vakansie by die see soek.

Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n luukse koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n verfrissende stort, 'n spa-bad en 'n toilet. Premium linne, sagte badhanddoeke en handseep word voorsien om die beste gemak tydens verblyf te verseker.

Die oopplan-leefarea is ontwerp met gemak en geselligheid in gedagte. 'n Volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ruim yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, voorsien in alle selfsorgbehoeftes. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir langer verblyf. Die leefarea bied 'n knus L-vormige bank en 'n televisie, terwyl die binnenshuise braai-area 'n verwelkomende ruimte bied vir koeler aande of intieme byeenkomste. Brandhout kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Skuifdeure maak oop na 'n ingeslote balkon met 'n elegante eetkamertafel en stoele, waar gaste maaltye kan geniet terwyl hulle die majestueuse see-uitsigte inneem. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is binne maklike bereik van die Kleinmond-hawe, met sy bekoorlike restaurante en kunsgalerye, sowel as die bekende kuswandelroete, wat uitstekende geleenthede bied vir natuurliefhebbers en stap-entoesiaste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henrique G
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, homey, fun. Was really fun, great view and atmosphere. I didn't even notice the bath was a hot tub in the photos, so that was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Peter G
Saam met lewensmaat
5.0
Great, really enjoyed it. Good, thank you. Prompt response to a leaking tap.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elna Wise W
Saam met lewensmaat
5.0
True to its name, serene. Was welcoming, very clean, a lovely sea view and beautiful walkways. Thank you so much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Charl S
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die moeite werd as jy 'n veilige, rustige wegbreek by die see verlang. Instruksies om toegang tot die eenheid te kry was baie effektief. Die ee...
Sien meer
Aug 2025
Lewellyn M
Saam met lewensmaat
5.0
Worth the money, worth the stay! This is absolutely a perfect stay! The place was spotless, beautifully furnished, and had everything w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michiel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastline Serenity Southern Star het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc44857957a6cd0adea26fe02297ae9bd5dd03329ee01af1e3b2c2b605915417fac7fdcfc03033f9a9b9da0c817684c69b088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 36 De Vos Straat Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3442958 19.0081006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang