Successfully reported

Cock & Bull

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Kim R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, affordable good service. Great, affordable, good service, friendly staff, beautiful garden, clean and great location, music and pool as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer. N Lekker rustige atmosfeer met baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf. Pragtige eenheid, goed toegerus. Selfs 'n sak braaihout ontvang. Ons was by Owl Sky Lounge die aand en dit is regtig net om die draai, so perfek geleë vir ons. Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie vanaf bestuurder. Veilige parkering. Als pragtig skoon. Regtig lekker gebly. Geen foute nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties, gemaklik, goeie diens. Die verblyf was presies soos ons verwag het. Baie gerieflik en die mense was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie tuis gevoel. Baie lekker. Net die stort was nie nice nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. 100%. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly, sal die plek hoog aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Een om te onthou. Baie veilig en netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Exceeded expectations. Staff were helpful before and upon arrival as well as upon checkout. The room was lovely, especially considering we took the budget option. The restaurant also has very friendly and helpful staff, great portion sizes and a few unique menu options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Sal definitief weer gebruik maak indien die geleentheid hom voordoen. Kamer baie netjies en skoon, yskas en TV, koffie beskikbaar, bed is hemels, beddegoed van die beste gehalte. Burgers was astronomies groot, maar vars voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 215

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512, Hartbeespoort, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyY2M3ODMwLWUxNTMtNGI1Ni05YjhiLTliYzk5MWQ4ZDIyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 215 5 1 5 R512 Hartbeespoort 0280 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.719483 27.780981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang