Successfully reported

CoCo de Mer Self-Catering Logs

Selfsorg-houthuis Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 2 enkelbeddens wat gedurende die dag onder mekaar kan skuif, asook 'n platskerm-TV met satellietkanale en WiFi-toegang. Die klein oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binne verbode.
- Let asb. dat die instansie via trappe bereik word.
- Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
- Partytjies en ander geleenthede word nie toegelaat nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Indien gaste enige skade aanrig of nie die huisreëls respekteer nie, kan die breekskadedeposito verbeur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-houthuis Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 2 enkelbeddens wat onder mekaar kan inskuif gedurende die dag. Verder is daar 'n platskerm-TV met satelliet-kanale en WiFi. Die klein, oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolf en 'n lugbraaier toegerus. Daar is ook 'n toonbank en stoele vir etes.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binne verbode.
- Let asb. dat die instansie via trappe bereik word.
- Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
- Partytjies en ander geleenthede word nie toegelaat nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
- Indien gaste enige skade aanrig of nie die huisreëls respekteer nie, kan die breekskadedeposito verbeur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc67c74defbfb12f867f2a3f9527e5ee015948d0ad48febb8a75e04e58ee6a9f61ea9547b43a1179f6f013a77537c36b07836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 51 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.102259540448 18.305628670647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang