Successfully reported
+37

Coconut Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Klapperboom Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coconut Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in Randpark Ridge, Johannesburg en is ideaal vir paartjies, 'n klein gesin of sakereisigers.

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en leefarea. Die leefarea en een van die slaapkamers het slim-TV's wat toegang tot gewilde stroomdienste soos Netflix, DStv en YouTube bied. Gaste moet met hul eie Netflix-, DStv- en YouTube-rekeninge aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep, 'n mooi tuin en 'n sprankelende swembad. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en hierdie eenheid is naby 3 groot winkelsentrums en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anne N
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and homely. We felt so welcome at Coconut Cottage, Joyce is a wonderful person and a very helpful host. A real home fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Heidi V
Saam met lewensmaat
5.0
Home from home, relaxing. Joyce was an absolutely fantastic host. Even checking up when there was a big bang coming from somewhere in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dawie V
Gesin met klein kinders
5.0
Felt like home. It felt like home away from home. We loved the layout of the cottage, my daughter even asked me to book another night s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Henry E
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. We enjoyed the time we spent there very much thanks to Joyce, who was very kind and helpful! Thanks, Joyce!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nicol C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie skoon en netjies.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 75 Klapperboom Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink Coconut Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Klapperboom Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe974dd716668cefd2f83fba0e4b37bef2ba5a9f07426d969698b35c9ce44d1229ef0c39689fc55f04c0e1d2159a71f3cb833?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 75 Klapperboom Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.096247912324 27.946944177767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang