Coelacanth Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 186 Village View Road, Kidd's Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coelacanth Guest House bied verblyf in Kidd's Beach, 28 km van Oos-Londen af. Die paaie is geteer en in 'n goeie toestand. Die kusdorpie, Kidd's Beach, is veilig en rustig en die gastehuis is naby die strand.
Coelacanth is 'n ouwêreldse en tradisionele instansie met knus en unieke kamers. Dit is 'n tuiste vir gaste wat 'n kusdorpie wil ervaar, maar nie te ver van die stadslewe wil wees nie.
Die slaapkamers het almal privaat tuiningange, komplimentêre WiFi, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis is aan die kus en 'n mens kan die klank van die branders teen die rotse hoor op die meeste aande. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Die omgewing spog met 'n verskeidenheid wild insluitend apies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gail & John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 186 Village View Road, Kidd's Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
- Gaste dink Coelacanth Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 186 Village View Road, Kidd's Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang