Coffee @ Home
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Coffee @ home is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Prieska, sowat 240 km suid van Kimberley.
Die gastehuis bied 4 en suite-kamers wat na verskillende koffietipes vernoem is, almal met privaat ingange. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, internetverbinding, haardroërs en TV's met DStv-toegang.
Prieska is 'n dorp geleë op die suidoewer van die Oranjerivier, in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om van die besige stadslewe te ontsnap, en om net in 'n stil omgewing te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Griselda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Coffee @ Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Third Ave, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang