Successfully reported
+83

Coffee Shack Backpackers & Self-Catering

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Coffee Shack Way, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • Vanaf R320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coffee Shack Backpackers & Self Catering is op Bomvu-strand geleë, net 400 m vanaf Koffiebaai se hoofbranderplankrystrand.

Die lodge bied 2 areas: die Hoofkant met die ontvangs, kafee en kroeg, en die Strandkant oorkant die Bomvu-getystroompie. Elke area het kombuis- en ablusiegeriewe. Die verblyf by Coffee Shack voorsien in 'n wye verskeidenheid behoeftes.

King's House - Cottage beskik oor 2 slaapkamers wat ideaal is vir gesinne of 'n groep vriende. Gaste kan ook kies uit privaat-, 2-Enkelbed-, gesin- en en suite-kamers. Alleenreisigers en groepe met 'n begroting het 'n groot verskeidenheid slaapsaalkamers om van te kies, en daar is ook kampeerplek beskikbaar.

Alle kamers het beddegoed en word daagliks skoongemaak. Gratis WiFi is beskikbaar in die hoofontvangs- en kroegareas. Daar is twee selfsorg-gastekombuise en braaigeriewe, en die gedeelde badkamers is skoon en goed onderhou. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Coffee Shack Way, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coffee Shack Backpackers & Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Coffee Shack Way, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08ddbd7572d3633a3724e17efd2d5fcbaa88b0bc0544a8fff3777c9791e52856282d0fcbc6f08c5a6ac05a33cfd48852706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Coffee Shack Way Coffee Bay 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -31.988762191841 29.146969609401
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang