Successfully reported

Colesberg Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Ronel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

A convenience on the road between Cape and Gauteng. It was convenient, safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very pleasant. Clean hotel just off the main road. Quiet and a good place to stop over and drive again refreshed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Good value. Well positioned. Rooms are comfortable. The restaurant doesn't serve much vegetarian food. We organised a family room but got 2 king bedrooms. WiFi is not available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig. Dankie vir die heerlike verblyf, alles was skoon en netjies. Die WiFi was ongelukkig af, maar anders as dit geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Vriendelike diens. Alhoewel dit net oornag verblyf was, was dit geskik vir ons. Sal weer met ons terugreis daar bespreek. Die ligging is sentraal en binne loopafstand van winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Perfekte oornag plek na 'n lang dag op die pad. Skoon kamers met wit beddegoed en handdoeke, gemaklike bed. Lugversorging wat goed werk. Lekker swembadarea en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kavita B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Neat, clean, convenient. The room was neat and clean. Aircons in working condition. There were clean towels available. It is everything we needed for the 1 night layover from Cape Town to Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2025

Ons sal in die toekoms eerder op 'n ander plek oorslaap. Ons sal persoonlik nie weer daar bespreek vir oorslaap nie. Die kamer was wel netjies en skoon, maar die gebou is oud en die parkering vir die voertuie is baie ongelyk om vandaar na die kamers te stap. Aangesien ons slegs oorgeslaap het en vroeg moes vertrek, was dit moeilik om daar te stap. Die wag wat die voertuie opgepas het, was wel baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Andries R
1 nag Gesin met tieners
1.8
Jan 2025

Teleurgesteld. Sal nie weer teruggaan nie, baie teleurgesteld met die verblyf.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ulrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNjIyMDE3LWJlNGEtNDhkMy1iNjYwLTBhMjk4M2M2NmRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 32 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.720432171538 25.097525285181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang