Coleskop Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Pretorius Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coleskop Inn bied gemaklike en gerieflike verblyf in die bekoorlike dorpie Colesberg, ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf. Hierdie eenheid is perfek geleë vir diegene wat deur die omgewing reis, en bied 'n verwelkomende toevlugsoord om te ontspan en te herlaai.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n gemaklike rusbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Swembad en 'n ingeslote speelarea is ook beskikbaar. Veilige parkering word in 'n privaat motorhuis reg langs die kamer voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jandre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Pretorius Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Pretorius Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang