Successfully reported

Colesview Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liezel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende, rustig, netjies en goeie diens. Awesome plek. Baie skoon en netjies. Alles was in plek. Ontbyt was reg gewees in die kamer vir die volgende oggend. Ons het twee aande geslaap, en die oggend toe uit is dorp toe, het hulle die plek weer mooi kom maak, ontbyt gelos vir die 2de oggend. Diens is uitstekend, die tuin en omgewing is baie mooi. Rustige area. Toesluit garage vir jou motor en sekuriteitshek. Sal definitief Colesview Guest House aanbeveel en dit met 'n volgende geleentheid weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was good. Clean, check-in efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oornagverblyf oppad na Jeffreysbaai. Vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf, net wat ons nodig gehad het vir ons reis na Jeffreysbaai. Heerlike ontbyt gereed in die kamer, jy kon dit net gryp en ry as jy wou. Inligting oor die eetplekke in die omgewing is beskikbaar op die panflet in die kamer. Dankie en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon en netjies. Baie gasvry en sal vir seker weer by Colesview oorslaap. Ja, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very pleasant. We had a very friendly welcome by Martie. The accommodation was everything it had said it would be and more. Beautiful crisp linen and big white towels. The room and bathroom were clean with a few small touches that made our stay special. The continental breakfast in our room was generous and perfect for those who want to be on the road early. We will definitely stay at Colesview again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike oornag om die lang reis na Johannesburg te onderbreek. Ons het baie lekker hier oornag. Alles het vlot verloop toe ons daar aankom. Ek het gereël om 'n uur vroeër in te boek om 'n aanlyn vergadering by te woon en dit was geen probleem nie. Die kamer was ruim genoeg, silwerskoon en die verpakte ontbyt heerlik. Die gastehuis het veilige parkering in 'n garage wat kan sluit. Die internet was beskikbaar en goed. Die badkamer het 'n groot stort en was baie goed toegerus met shampoo, stort jel en room. Water was lekker warm. Duidelik gee die eienaar aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Slegs oornag tussen Pta en Hartenbos. Sal Colesview by enigiemand aanbeveel. Onverbeterlik, 5 ster kwaliteit. Die eenheid was lekker ruik skoon. Keurige versnaperinge en kontinentale ontbyt. Die kraffie met sjerrie is spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Very nice. Perfect overnight stop. Clean. Neat. Comfortable. Stunning breakfast setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker, gerieflik, uitstekende diens. Uitstekende verblyf. Sal elke keer hier oorslaap wanneer ons George toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik. Ons sal hartlik verwelkom, die eenheid was netjies. Die ontbyt was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 255

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 045
R 1 045 R 941
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 045
R 1 045 R 941
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 045
R 1 045 R 941
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 37 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ZgvM3ug4BetUhmXLsG7g8LwULbFdcPj286jxiPnigyG6mGlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 045 nouVanaf R941 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang