Successfully reported
+15

Colleen Glen Self-catering Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Stadus Road Lot 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Colleen Glen Selfsorg-kothuis is op 'n kleinhoewe in Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die vallei. Dit is ideaal geleë vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié ruim kothuis is stylvol ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en oorgenoeg ingeboude kaste toegerus.

Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Die eetkamerarea het 'n eetkamerstel vir 4.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom. Gaste kan visvang, fietsry en voëlkyk op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Samantha M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Beautiful surrounding, safe and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Quinn C
Besigheidsreis
5.0
Lieflike, stil, vriendelik, skoon en netjies. Vriendelik, skoon en netjies, regtig rus en vrede vir 'n mens se siel.
Jun 2024
Yolandie B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly! So rustig, weg van alles en almal, die seuns het hulself vreeslik geniet by die dammetjie waar hulle kon visvang en braai. Die plek...
Sien meer
Mrt 2024
Mathys B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker plek om te bly, vriendelike ontvangs, rustig. Naby strande. Verblyf uitstekend, baie lekker stil as jy van stilte hou.
Feb 2025
Hazel Nandipha M
Gesin met klein kinders
4.8
Peaceful tranquil, lush scenery if you want to be away from the hustle and bustle. Thank you for the quality bath soap, hand wash, show...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • De Stadus Road Lot 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
  • Gaste dink Colleen Glen Self-catering Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Stadus Road Lot 38, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA235060aa2b71a58cff09487b1fe51c6ee2939cc1f5577c8dfbdf7026cecec30a15a25399ff3d369c2aa380940d36556ff325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 De Stadus Road Lot 38 Colleen Glen 6008 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.967713528924 25.348538049793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang