Successfully reported

College Road Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adele K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great service and value for money. Great, clean and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Bitter lekker. Bitter lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariette J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Stil area, baie skoon en netjies. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir een nag se slaap. Dit was die tweede keer wat ons daar oornag het en sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Netjies, skoon en veilig. Lieflike plek! Sonja is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was nog ligte toe loadshedding begin het, wat baie gehelp het met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialize S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Verfrissend. Heerlik gebly met twee voorskoolse kinders in die gesinskamer. Baie parkering vir ons Viano Bus en Sleepwa. Baie spasie en goed ingerig. Gasvrou was fantasties en het uit haar pad gegaan om als vir ons so lekker te maak. Kinders het die Koi-visse vreeslik geniet, hierdie visse het sommer persoonlikheid! Ons sal weer daar oorslaap en dit vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duané V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Die lekkerste blyplek! Dit was nou ons tweede besoek by die woonstel by College Road Guesthouse en ons het selfs meer gehou daarvan as ons eerste keer. Die woonstel is groot en het alles wat jy benodig. Daar is 'n inverter vir load shedding wat dinge baie gerieflik maak. Die plek was silwerskoon en netjies toe ons daar aankom en die gasvrou het ons heerlik bederf met genoeg koffie, tee en paar soetgoed. Ons sal enige tyd die plekkie aanbeveel vir enigiemand, dis regtig waarde vir geld en heerlik om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ritka S
1 nag
5.0
Apr 2023

Oornagverblyf. Ons is baie vriendelik verwelkom en het gemaklik gebly. Die plekkie is baie netjies en daar was koffie, tee en beskuit en selfs botteltjies water in die yskas. Ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly by College Road Guest House. Ons sal College Road Guest House beslis aanbeveel. Sonja, die gasvrou/eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons woonplek was skoon en ruim. Sal verseker weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 College Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZDY2MDU0LTk2NTAtNDVjZS1hZDBmLTFjNmY5NGZhZmZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 3 College Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.159 25.6163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang