Colonial Sands 403
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 152 Lagoon Road, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 320R1 188 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Colonial Sands 403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë omtrent naby Margate se hoofstrand.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Hierdie woonstel op die 3de verdieping het slaapplek vir 8 persone (maks. 6 volwassenes), en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 3 kamers deel die tweede badkamer, wat ook 'n stort het.
Die volledig toegeruste, oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitkamer het 'n plafonwaaier, en 'n TV met OpenView en 'n DStv-koppelpunt. Onthou asseblief om jou eie slimkaart, kabels en dekodeerder saam te bring as jy DStv wil kyk.
Die leefarea maak oop op die balkon wat lieflike area en see-uitsigte bied. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, 'n hysbak en onderdakparkeerplek vir voertuie.
Boonop is die kompleks binne 2 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en ander geriewe in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 152 Lagoon Road, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Colonial Sands 403 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 152 Lagoon Road, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang