Colonial Sands 103
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon Road, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 120 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Colonial Sands 103 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 4-slaapkamer, grondvloer-eenheid wat in 'n kompleks geleë is stapafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.
Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste en tweede kamer het koningingrootte-beddens en die derde en vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 storte en 2 badkamers, asook plafonwaaiers in die hoofslaapkamer en in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n wasmasjien.
Daar is 'n TV met 'n DStv-toegangspunt, maar gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer, kabels ens saambring as hulle van hierdie fasiliteit gebruik wil maak. Gaste het ook toegang tot gasbraaigeriewe. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 207
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lagoon Road, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Colonial Sands 103 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoon Road, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang