Successfully reported
+37

Columbasingel 33

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Columbasingel 33 bied selfsorgverblyf in die skilderagtige en rustige kusdorpie Groot-Brakrivier op die Tuinroete.

Die instansie beskik oor 'n ten volle toegeruste tweeslaapkamer-eenheid, asook 'n aparte ateljeewoonstel. Albei eenhede is totaal afgesonder met aparte ingange. Die eenhede kan wel saam bespreek word en gesamentlik gebruik word as 'n drieslaapkamereenheid met 3 afsonderlike badkamers. (Let asseblief daarop dat daar gedurende Desember-spitstyd 'n minimum-verblyftydperk van 8 nagte is. Daar is in totaal beddens vir 8 mense.)

Die eerste slaapkamer in die tweeslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed wat van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik maak. Die woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n leefarea met 'n Open View TV en dit bied toegang tot 'n stoep.

Die eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbel- en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Let asb. daarop dat die eenhede vir die gerief van inwonende gaste is en nie geskik is as 'n venue nie.

Verskuifbare braaigeriewe asook parkeerplek op die erf is beskikbaar.

Besprekings word tot 10 maande vooruit aanvaar. Let asb. dat die eienaar in 'n woonstel op die perseel woon.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Seeplaas, Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionale Park, Botha- en Hersham-strand in, asook Hartenbos en Mosselbaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Abuhurairah A
Besigheidsreis
5.0
Perfect stay. The stay was perfect. Nice view, the place was clean and the hospitality was excellent. Will definitely use again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nadasjna L
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely 5 star, will definitely be back. The most beautiful view, breathtaking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Frans S
5.0
Als wat jy nodig het. Stil en rustig en naby winkel sentrum. Baie lekker gebly. Waarde vir geld en vriendelike gasheer.
Mrt 2025
Anet V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location. Highly recommend. From the minute we walked in to that amazing view we were hooked. All the amenities were 100%. Fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Talana V
5.0
Fantastiese akkommodasie en die wonderlikste gasheer en gasvrou. Wow, woorde kan eintlik nie reg laat geskied aan die vriendelikheid en die netjiese, ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 33 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Columbasingel 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang