Successfully reported
+16

Columbus Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Columbus Street, Steiltes Ext.10, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Columbus Guest House is op 'n heuwel in 'n stil woonbuurt van Mbombela (Nelspruit) geleë. Die eiendom is ruim met 'n groot swembad, omring deur pragtige uitsigte, en geleë langs 'n natuurreservaat.

Alle kamers word volledig gediens en het en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die gastehuis bied WiFi-toegang en daar is wasgoeddienste teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste is welkom om die gebruik van die braaigeriewe op die dek te bespreek wat uitkyk oor die. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en dien as die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin. Met volop sonskyn, 'n matige subtropiese klimaat, 'n welige landskap en 'n magdom nabygeleë besienswaardighede, is Mbombela (Nelspruit) 'n ideale basis om Mpumalanga te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Detlef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 102 Columbus Street, Steiltes Ext.10, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Columbus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Columbus Street, Steiltes Ext.10, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZDY4OTJkLTBhNGUtNGViMy04YjNlLWJjYmIwNzVlMGZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 102 Columbus Street Steiltes Ext.10 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.488816 31.016008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang