Successfully reported
+39

Comfort on Wrench

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Wrench Street, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Comfort on Wrench is 'n gastehuis in die rustige voorstad Glenlily, Parow, wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom bied 'n ontspanne en huislike atmosfeer met maklike toegang tot hoofroetes, winkelsentrums en gewilde besienswaardighede in Kaapstad se noordelike voorstede.

Verblyf word aangebied in 13 smaakvol gemeubileerde kamers, elk geskik vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer beskik oor 'n gemaklike bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. Geriewe in die kamer sluit in 'n lessenaar en stoel, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitkamer, sowel as 'n buitelug swembad en gedeelde braaigeriewe geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.1/5

Khayakazi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Wrench Street, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Comfort on Wrench het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Wrench Street, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa996b25e1110f37ba712e0bb2acd6aa8cafa6a1a1a6e0bae4ea88fc72fb81e9cb037ec0460d9f1e071f1ff180e90cd66abb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 21 Wrench Street Glenlily 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9024621 18.5839194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang