Comfort Zone
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
- Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Comfort Zone is 'n privaat en bediende woonstel geleë in die rustige, welige woonbuurt Randpark Ridge wat sentraal tot sake- en nuwerwets plekke is en 'n hanetreetjie van Randpark Gholfbaan af is. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie luukse woonstel bied jou 'n skoon gemaklike ruimte kompleet met moderne geriewe.
Comfort Zone kan tot 3 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. 'n Bykomende driekwartbed en 'n lessenaar is in die oopplan-studiearea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en word verhit vir die koue maande.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf en yskas. Daar is 'n 2-sitplek eetkamertoonbank met stoele. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
- Gaste dink Comfort Zone het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang