Comfort Zone
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
- Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Comfort Zone is ’n privaat woonstel in die rustige, lowerryke woonbuurt Randparkrif in Randburg, wat sentraal is aan sakebestemmings, gewilde plekke en die Randpark Gholfbaan. Hierdie woonstel bied ’n skoon, gerieflike spasie met moderne geriewe.
Comfort Zone bied verblyf aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuisie en ’n leefarea. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. ’n Ekstra driekwartbed en ’n lessenaar is in die oopplan-leefarea. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak en is verhit in die koue maande.
Die kombuisie het ’n gasstoof, mikrogolfoond en yskas. Daar is ’n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitkamer het ’n bank en ’n slim-TV met Netflix. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
- Gaste dink Comfort Zone het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Monkor Drive, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang