Comfy Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Kingfisher Crescent, Sun View, Meyersdal, 1948, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Comfy Home is 'n ruim huis in 'n veilige kompleks in Meyersdal, Alberton, en bied 3 individuele kamers met toegang tot gedeelde geriewe. Hierdie eiendom is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike verblyf.
Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers, waarvan 1 ingerig is met 'n koningingrootte-bed, ruim kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Kamer 2 en Kamer 3 het elk 'n enkelbed en 'n ingeboude kas, en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en basiese kookgerei. Die knus gemeenskaplike sitkamer het sitplek.
Veilige parkering is beskikbaar binne die omheinde kompleks. Die eiendom is gerieflik geleë naby hoofroetes en geriewe, maar tog in 'n rustige buurt geleë wat 'n stil en rustige verblyf verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Kingfisher Crescent, Sun View, Meyersdal, 1948, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Kingfisher Crescent, Sun View, Meyersdal, 1948, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang