Concord Christian Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Lilian Ngoyi Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die Windermene Centre. Concord Christian Guesthouse het eers vir terugkerende sendeling uit Afrika verblyf gebied, maar word nou as gastehuis op 'n B&B-basis bestuur.
Verblyf is beskikbaar in 30 kamers waaronder standaard dubbelkamers of 2-enkelbedkamers met 'n badkamer, 2 standaard-sakpasenkelkamers, standaardkamers met 'n badkamer en slaapplek vir 4, en basiese dubbel- of 2-enkelbedkamers wat 'n gedeelde badkamer gebruik. Maaltye word deur 'n ervare sjef voorberei en ontbyt word daagliks bedien. Middagete en aandete kan vooraf vir groepbesprekings gereël word.
Die gastehuis bied braaigeriewe, lugversorging, gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens, kantoorgeriewe en konferensiegeriewe. Die ligging bied toegang tot Durban se strande, Moses Mabhida-stadion, Suncoast Casino and Entertainment Complex, Kings Park-stadion en Durban se Internasionale Konvensiesentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 95 Lilian Ngoyi Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Concord Christian Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Lilian Ngoyi Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang