Successfully reported
+24

Convent Hill Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Convent Road, Egerton, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Convent Hill Lodge bied B&B en is in Ladysmith, KwaZulu-Natal geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gewoel van die stadslewe.

Verblyf by Convent Hill Lodge beskik oor 10 slaapkamers, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in al hierdie kamers is gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien, waar 'n heerlike middagete en of aandete ook gereël kan word. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer om in te ontspan en buitebraaigeriewe om te gebruik. Klein honde wat goed gedra word op die perseel toegelaat, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Convent Hill Lodge is naby winkels, skole, museums, natuurreservate en vele ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20 Convent Road, Egerton, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Convent Hill Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Convent Road, Egerton, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NzQ4Y2ZiLTM4NDktNDFlYi05NjM4LTVlOWVhZWQyMDNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 20 Convent Road Egerton 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.553991172879 29.781291284392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang