Successfully reported
+20

Coo-ee 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Beach Road, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coo-ee 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel op die eerste verdieping van 'n gebou wat uit 10 woonstelle bestaan. Die gebou is op die strandfront in Heroldsbaai geleë, net oorkant die straat van die oewer af.

Die woonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in 'n aparte area, 'n badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasmasjien en tuimeldroër, en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, 'n kookplaat en oond en 'n mikrogolfoond. Die skuifdeur vanaf die sitkamer maak oop op 'n balkon met 4 stoele en draagbare braaigeriewe. Van hier af kan gaste ontspan en die uitsig geniet.

Linne en badhanddoeke word voorsien, en die kombuis is toegerus met die nodige toebehore, insluitend 'n koffiemasjien en grinder, breekware, kookgerei en eetgerei. Die ingang na die woonstel is veilig met 'n bykomende veiligheidsdeur, en openbare parkeerplek is langs die gebou beskikbaar. George-lughawe is 10,2 km van die woonstel af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Malinda T
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer so maak. Heerlik gekuier. Eenheid baie goed toegerus.
Okt 2024
Aubrey H
Saam met lewensmaat
4.6
Wonderlik onvergeetlik. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad. Wou nie eers terugkeer huistoe nie. Strand is veilig en baie toeganklik vir enige ouder...
Sien meer
Aug 2024
Barbara L
Saam met lewensmaat
4.6
Geen restaurant nie, net 'n vuil kosstalletjie waar mense nie hulle hande was nie. Ek het dit geniet. Net jammer daar is niks om te doen in Harold's B...
Sien meer
Feb 2024
Alan F
Gesin met tieners
4.6
Everything needed. Good location. Ideal location for a seaside getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Neville B
Saam met lewensmaat
4.2
Great location and peaceful, if you are trying to get away from city life. The host was exceptional, the location has the best views. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Millene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 69 Beach Road, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coo-ee 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Beach Road, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeVDPYApdofEwNpJH1Zy57CDELLyEcLQjP0kPeWFpvGlE4grLvW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 69 Beach Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054372555425 22.390635555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang