Successfully reported

Coogee Bay Apartment 8

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Nydia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome. Leanne is an awesome host. She went out of her way to ensure our stay was memorable. The place has an amazing view and is close to shops, restaurants and places to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Peaceful. Peaceful, beautiful, relaxing. Close to shops, restaurants and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Highly recommended, excellent location and a VERY friendly host. Highly recommended, excellent location and a VERY friendly host. Leanne really went out of her way to make our stay a memorable one!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yogasen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A nature lover's dream. Relaxing, clean and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Dit is beslis waarde vir jou geld! Die eienaars het vir seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig gehad het en is baie vriendelik! Gerieflik vir die hele familie. Ons het met 'n kleuter gereis en dit het gevoel of ons in ons eie huis is. Loopafstand vanaf die strand en restaurante met 'n asemrowende uitsig! Moenie wag nie - bespreek nou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mxolisi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Amazing. Beautiful accommodation and reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Awesome. Baie lekker. Net trappe na braai baie glad as dit nat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jannet F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lovely apartment well situated and stunning views of the sunrise and sea. Very nice apartment, very convenient and beautiful views. Great access to beaches and walks. We struggled a bit with noise issues on 2 occasions but this calmed fairly quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motshetshe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Excellent! Excellent stay that was faultless from start to finish. Our stay was enjoyable and Melanie hosted us lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosaline J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Terleurgesteld. Dit was nie soos adverteer nie, geen Weber-braai op die stoep nie. Ons was ook baie siek gewees van die vrot water wat uit die krane gekom het, en dit was onder die eienaar se aandag gebring. Die toilet kon nie eens ordentlik spoel nie. Baie teleurgesteld oor wat ons gekry het.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Deary Drive, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2555e40f8b5ef52c653473cff858bbe867cbe75136cec6b321d4229602830c351d53e7a14228802e269db2453b9f6cfcbb84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1 Deary Drive Gonubie 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.939536 28.032508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang