Copina Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 17 persone
10 volwassenes, 7 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 York Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Copina Vakansiehuis is 'n ruim selfsorg-eiendom in De Kelders, Gansbaai, naby die strand geleë. Dit is geskik vir gesinne of groepe vriende.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 volwassenes en 7 kinders in 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die woonstel is deel van die huis met 'n deur wat hulle skei. Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. In die hoofhuis is die eerste 2 slaapkamers ingerig met dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n enkelbed vir kinders, met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n klein bad geskik vir 'n kind. Elke woonstelslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer is ingerig met 'n stort.
Beide die hoofhuis en woonstel het goed toegeruste kombuise met 'n elektriese stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die hoofhuis het 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Beide eenhede het oopplan-leef- en eetareas, 'n kroeg met sitplek en 'n binnebraai. Vermaak sluit in 2 slim-TV's en gratis WiFi. Gaste betaal hul eie elektrisiteitsrekening.
Buite is daar 'n tuin met 'n ingeboude braai, vuurput en buitesitplek. Die eiendom het omsetter-rugsteunkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 York Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Copina Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 17 persone
10 volwassenes, 7 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 York Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang