Successfully reported
+22

Copper beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 North Beach Road, Umdloti, 4340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Copper beach Villa is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang geleë op die middelste verdieping van 'n gedeelde eiendom aan die verre noordekant van Umdloti, verhewe teen die digbeboste primêre duin, wat uitkyk oor 'n afgesonderde deel van hierdie ongerepte rotsagtige kuslyn.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het see-uitsigte en het lugversorging. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi word ook verskaf.

Die leefarea maak oop op 'n dek met asemrowende see-uitsigte, buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Om te verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings verontrief word nie, is daar 'n omskakelaar wat ligte sal laat loop, die TV en Wi-Fi. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, die strand, restaurante en die Salta Marine Walk Boutique Winkelsentrum.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 77 North Beach Road, Umdloti, 4340, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 North Beach Road, Umdloti, 4340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffa6c098568512f61ceb5c44e529a0ffff5ba869ca6f2c6836d47aead9f30da3ccee68daa91bd404dc32a5e799cc5a92bf41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 77 North Beach Road Umdloti 4340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.6551335 31.1259185
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang