Successfully reported
+39

Coppins Cove 11

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 680 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Coppins Cove 11 is 'n selfsorghuis in 'n kompleks in Marina Beach wat na die strand front. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand wat vermaak aan alle ouderdomme bied. Daar is ook 'n getypoel.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en tuin. Die tweede en derde slaapkamer is ook op die boonste verdieping en beskik oor 'n dubbelbed en 2 tripelstapelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n badkamer langsaan met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV, sowel as oorgenoeg sitplek en bied toegang tot die tuin.

Daar is veilige parkeerplek in 1 toesluitmotorhuis en 'n ekstra parkeerplek buite. Die eenheid het 'n alarmstelsel en 'n sekuriteitswag is elke aand aan diens.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

6

2 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Pg R
5.0
Baie lekker. Baie dankie julle het ons dadelik laat tuis voel. Die huis is baie gerieflik, ons was 10 manne wat getoer het, genoeg badkamers en 'n lek...
Sien meer
Jun 2025
Theuns S
Gesin met tieners
5.0
Coppins Cove bied 'n veilige ontspanne wegbreek reg by die see. Die ligging van Coppins Cove 11 reg teen die see maak strand toe gaan 'n plesier. Copp...
Sien meer
Mei 2025
Anriette B
5.0
Fantasties verby! Baie dankie, ons het verskriklik baie lekker gebly! Sal definitief weer gaan. Sal ook sterk aanbeveel dat julle gaan, julle sal nie ...
Sien meer
Apr 2025
Cobus R
Saam met vriende
5.0
Kyk bo. Baie lekker gebly. Seewater se riool is 'n groot probleem!
Sep 2024
Nichole N
Gesin met klein kinders
5.0
It was an absolutely beautiful place for large families. It was absolutely amazing, especially for the kids. The area was spacious, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Faye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 53 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Coppins Cove 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 680
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 2 680
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2b534e5488f8cee5ab2be5c6ad495b9491c19422068d13c60313edb8e57ccc31884614d8fb757aaee8967e125d3fd06aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 680 per nag, vir 12 mense 26 5 1 5 53 Marina Drive Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.940119344679 30.305078613245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang