Successfully reported
+21

Coral Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coral Cottage is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea wat lei na 'n stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel nuttig. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en daar is 'n binnebraai-area. Die leefarea lei ook na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die kothuis het 'n omsetter en sonkrag wat die effek van beurtkrag versag.

Coral Cottage is net 750 m van die strand af waar gaste aan talle aktiwiteite kan deelneem soos visvang, kajak, branderplankry of vlieërplankry. Gaste kan ook die pylsterte in die hawe dophou of walviskyk tussen Julie en Augustus.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tarryn P
5.0
Warm, relaxed, comfortable. This is our second time at Coral Cottage and our stay was good. The cottage is very beautiful and comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Ezona M
Gesin met klein kinders
5.0
Letterlik 'n lekker cosy atmosfeer, sal dit 100% aanbeveel. Fantastiese naweek, dankie.
Okt 2024
Annelie B
Saam met vriende
5.0
Was net amazing. Home from home. Sal enige tyd weer daar bly. Lizette is 'n ongelooflike gasvrou. Niks nodig, volledig toegerus met alles.
Jan 2024
Jeffrey M
Saam met vriende
4.8
Rustig, veilig en baie netjies. Akkommodasie is uitstekend. Gasvrou altyd bereikbaar indien nodig. Baie dankie vir die heerlike verblyf.
Nov 2024
Elmine V
Saam met vriende
4.8
Baie lekker gebly en gekuier. Baie gerieflike, veilige en netjiese verblyf. Goed toegeruste huis. Sal dit vir seker aanbeveel vir ander.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd616578fcf64c283d4816366a2e79828384e4111196e3dd758367495f85e2104f454aa6e6f253b19a3b18b77243fb8ff8c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 11 Mooinooientjie Avenue Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8067071 20.052402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang