Successfully reported
+10

Coral Tree Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Coral Tree Campsite is 'n kampplek in privaat besit wat op 'n plato geleë is, slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig, geleë in die Magoebaskloof-woude. Die kampplek is ideaal vir 'n groep of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die stadslewe.

Dit is 'n eksklusiewe kampplek wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Daar is 'n onderdak-kombuisarea met 'n groot tafel en 'n binnebraai vir wanneer dit reën. Daar is ook 'n buitebraai-area. Die ablusieblok is gedeeltelik onderdak, wat 'n aparte bad, stort en toilet bevat. ’n Donkie-ketel word snags aangesteek vir warm water. Daar is ook sonkrag vir beligting.

Die kampterrein het ook 'n plonspoel om 'n verfrissende duik in te neem. Die area bied lieflike uitsigte oor die woude en omgewing, en gaste word aangemoedig om ontspanningswandelings te neem om die omgewing te verken.

Oor naweke word 'n minimum verblyf van twee nagte vereis.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thys V
Saam met lewensmaat
5.0
The best place to reset the mind. Dit was awesome the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Henry L
Saam met lewensmaat
5.0
Best bush camp we have ever stayed at. Nature at its best. Loved every moment. Beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Wesley D
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, peaceful and clean. An absolute pleasure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Johan B
Gesin met klein kinders
4.8
'n Pragtige privaat kampplek wat al die boksies merk vir die regte redes. Puik ligging met privaatheid en stilte. Kombuis, badkamer en swembad 'n groo...
Sien meer
Aug 2024
Peter D
Saam met lewensmaat
4.6
Enjoyed. Beautiful location and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Coral Tree Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWIwMWRiLTY4MjAtNGI4Ni1iMmNmLTFmMGYyYTM5YWJhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 A47.5 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.879166758564 30.010507106781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang